Die Trein Na Matjiesfontein

G. Goosen

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink, halfpad deur die droë Karoo
Met die Kimberley se spoor ver agter haar en die son wat lag hoog bo
Ou Milly se stoomkoperketeljie blink langs die blinkgetrapte spoorlyn
Aan die eenkant wink die Gamkaberge en daar voor wag Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Ou Milly se stoomkoperketeljie blink en my hart klop saam op die spoor
Want iemand wag al daar op my, in my hart kan ek hom hoor
Ou Milly se hart klop ook bly saam met my op die blinkgetrapte spoorlyn
Want iemand wag al daar op my en die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Trivia about the song Die Trein Na Matjiesfontein by Sonja Herholdt

Who composed the song “Die Trein Na Matjiesfontein” by Sonja Herholdt?
The song “Die Trein Na Matjiesfontein” by Sonja Herholdt was composed by G. Goosen.

Most popular songs of Sonja Herholdt

Other artists of Afrikaans