Bokser

Sy sê sy’s ’n bokser
Sy hou my tuin rose vas
Met merke op haar hande
Dink jy my bene sal hou
Vir nog ’n laaste hou

En ek mompel deur die skade
Dink jy daai jare
Kom nou
Jy’s die fighter in die skare
Ek hoop maar ek val dan
Aan jou

Sy sê sy’s ’n bokser
Sy kyk na die houe op my
Ek kom uit die koue
Daar’s iets in my hart
Wat nog gloei
Waar dit soms ook bloei

En ek mompel deur die skade
Dink jy daai jare
Kom nou
Jy’s die fighter in die skare
Ek hoop maar ek val dan
Aan jou

Trivia about the song Bokser by Spoegwolf

When was the song “Bokser” released by Spoegwolf?
The song Bokser was released in 2019, on the album “Koma”.

Most popular songs of Spoegwolf

Other artists of