Raas in Die Straat
As dit raas in die straat
Dink ek aan jou
Op die bed met jou bril aan jou vierkanthorlosie is
Vyf minute vroeg
Wel, ek het
Dertig jaar gewag
As dit swaar om my raak
Strek ek na jou
Kan jy my uit my hel help
Nee, ek sal saam met jou val
Waarookal jy val
Wel, ek het
Dertig jaar gewag