Jou Glimlag
Jou oë kyk deur die diepste seer
Jou hart hou moed vir 'n laaste keer
Jou hand wag om iemand s'n vas te hou
Daar is een ding wat jy wegsteek wat ek onthou
Jou glimlag lig die wêreld op
Jy sit my neer op die hoogste horison
Maak nie saak waarvandaan dit kom jou glimlag sien mens raak
In 'n doodloop straat soos 'n helder lig die donker uit skyn
Jou glimlag slaan my asem weg
Jy het lewe met dit in my hart gekerf
Al weet ek dis soms moeilik om dit voor te hou
Moet jy weet jou glimlag bring my terug na jou
Jou kyk steek die wêreld se raaisels weg
Soos 'n lang verlore padkaart na 'n verlate plek
'n Kans is al wat ek vir jou vra
Sodat ek vir jou kan lief wees jy weet ek's altyd daar
Jou glimlag lig die wêreld op
Jy sit my neer op die hoogste horison
Maak nie saak waarvandaan dit kom jou glimlag sien mens raak
In 'n doodloop straat soos 'n helder lig die donker uit skyn
Jou glimlag slaan my asem weg
Jy het lewe met dit in my hart gekerf
Al weet ek dis soms moeilik om dit voor te hou
Moet jy weet jou glimlag bring my terug na jou
Ek dink jy weet nou wat gebeur
Jy het jou vir die laaste keer gebreek