Springbok Hartklop
Vaderland span jou vlerke want
Jy sal sweef, jy sal sweef, en my saam jou dra
Harte klop, ritmes van ons trots
Hoor die dreun, hoor die dreun vir die groen en goud
Hoor die skade skree
Ons vir jou Suid-Afrika
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop
En ons klere, ons drag
Ons groen gegied in goud
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop
Legendes leef ons oorwinnings wees
Dit gee hoop, dit gee hoop
Bring ons saam as een
Van kunsbeen af hou ek ons Bokvlag vas
Wapper vry, wapper vry
Laat die wind jou dra
Hoor die skade skree
Ons vir jou Suid-Afrika
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop
En ons klere, ons drag
Ons groen gegied in goud
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop
Meer as ‘n kreet, kan ons dit meet, dit lê in ons trane
Meer as net kultuur, dit staan in ons vuur
Vir die Springbok hartklop
Die Springbok hartklop
Hoor die skade skree
Ons vir jou Suid-Afrika
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop
En ons klere, ons drag
Ons groen gegied in goud
Staan op, staan op met ‘n Springbok hartklop