Broos
Ek het altyd gedink my hart was sterk
Emosies gerugte en skinder kon ek verwerk
Maar toe verskyn jy net uit nêrens en ek val
Gebroke, gekneus en in stukke los jy my
Jy maak my broos
Maak my broos
My hart is delikaat
Jy laat my bloos
Laat my bloos
Wanneer jy aan my hart raak
Jy, jy maak my
Maak my
Maak my, my broos
Ek het altyd geweet die dag sal kom
Wanneer iemand soos jy met jou liefde my verstom
Maar toe verskyn jy net uit nêrens en ek klou vas aan hoe ek wou voel
Jy versag al my harde emosies ek kan dit nie keer nie
Jy maak my broos
Maak my broos
My hart is delikaat
Jy laat my bloos
Laat my bloos
Wanneer jy aan my hart raak
Jy, jy maak my
Maak my
Maak my, my broos
Ek voel nou hoe my hart klop, hart klop
Ek hoor nou hoe my hart klop, hart klop
Ek kan sien hoe jy my hart laat klop
Jy het dit sag gemaak
Ek voel nou hoe my hart klop, hart klop
Ek hoor nou hoe my hart klop, hart klop
Ek kan sien hoe jy my hart laat klop
Jy het dit reg gemaak
Hart, klop
Hart, klop
Hart, klop
Hart, klop
Jy, jy maak my
Maak my
Maak my, my broos
Hart, klop
Hart, klop
Hart, klop
Hart, klop