Mechanic

Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my tools werk lekker
Ek draai ‘n bietjie hier, sloer bietjie daar, ek breek ‘n boud af maar dit maak nie regtig saak
Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my broer dis lekker
Dis vat ‘n bietjie hier, voel bietjie daar, die olie lyk nog reg ja ek is amper klaar

Ek’s net ‘n outjie van die dorp ek praat Afrikaans al die girls wat ek ontmoet dink ek's van die plaas maar dis ok want hulle hou van ‘n boerseun (‘n Boerseun)
Ek weet wat sy soek spiere en maniere ek wys my figuur sy lyk tog tevrede ek vind dit snaaks want sy dink ek's ‘n boerseun (‘n Boerseun)

Wat maak dit saak of ek ‘n boerseun is?
Ek het ‘n plan of twee kom laat ek jou wys wat jy mis
En maak dit saak of ek ‘n spier kan fleks?
Al wat jy moet weet ek voer iets in die mou kom ek wys jou

Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my tools werk lekker
Ek draai ‘n bietjie hier, sloer bietjie daar, ek breek ‘n boud af maar dit maak nie regtig saak
Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my broer dis lekker
Dis vat ‘n bietjie hier, voel bietjie daar, die olie lyk nog reg ja ek is amper klaar

Ek stap in die bar die girls kyk vir my jy sal dink ek verjaar, probeer my verlei ek gaan net saamspeel want hier kom lekker dinge

Wat maak dit saak of ek ‘n trekker ry?
Ek het ‘n plan of twee kom laat ek jou wys wat jy mis
En maak dit saak of ek ‘n plaas besit?
Al wat jy moet weet ek voer iets in die mou, kom ek wys jou

Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my tools werk lekker
Ek draai ‘n bietjie hier, sloer bietjie daar, ek breek ‘n boud af maar dit maak nie regtig saak
Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my broer dis lekker
Dis vat ‘n bietjie hier, voel bietjie daar, die olie lyk nog reg ja ek is amper klaar

Ok daar's iets wat ek van my hart af moet kry en ek hoop regtig nie jy gaan kwaad wees vir my nie
Ek is nie ‘n mechanic nie
En ook nie ‘n dokter nie
Ja jy't reg gehoor
Ek het dalk ‘n spier of twee
Maar hey ek is ‘n boer van die dorp so, wat sê jy?

Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my tools werk lekker
Ek draai ‘n bietjie hier, sloer bietjie daar, ek breek ‘n boud af maar dit maak nie regtig saak
Ek’s nie ‘n mechanic nie maar my broer dis lekker
Dis vat ‘n bietjie hier, voel bietjie daar die olie lyk nog reg ja ek is amper klaar

Most popular songs of Vincent Gordon

Other artists of Reggae music