Somerson

Winter groet my met ha' yskoue hande
Dis leeg in my hart ek kan voel hoe brand dit
Ek wil skree oor die goed wat hier op my hart sit
Vir die wêreld basyn
Hoe ek jou nou mis
Mis jy
Mis jy my terug

Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde, ja jy my maak my stom
Ja jy dus het jy is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja jy is my somer
My somerson

Ek tattooeer skryf jou naam op my hart en my are
My liggaam se herfs het verander net blare
En gee jou my woord, ek wil jou nie verloor
Sonder siel of hart, bly nie veel oor, kan jy
Kan jy my hoor

Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde, ja jy my maak my stom
Ja jy dus het jy is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja jy is my somer
My somerson

Jy staan voor my deur
Sê wil weer probeer
Soek ‘n wil en ‘n weg
My kwaad opgeskeer
By die deur uitgevee want vir jou sal ek veg

Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met ‘n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde ja jy my maak my stom
Ja jy dus het jy is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja jy is my somer
My somerson
Ja jy is my somer
My somerson

Trivia about the song Somerson by Appel

When was the song “Somerson” released by Appel?
The song Somerson was released in 2019, on the album “Patriot”.

Most popular songs of Appel

Other artists of