Maar Hey! met Geraldene

Hier's net genoeg woorde
En net genoeg liefde
En op die punt van my tong lê al my geheime
Hier's net genoeg in my
Net genoeg om dit te sê
Jy sê jy sien dit is so diep in my oë

Ek wil dit vir jou sê maar hey ek wil jou styf vas hou
Jou arms om my en ek, ek soen jou gou
Ek wil dit vir jou sê maar hey ek wil jou naby hou jy moet my vergewe my hande bewe
Ek kan dit nie terug hou
Ek kan dit nie terug hou nie
Oe ek is lief vir jou

Daar's soveel dinge om ons soveel wat mens kan verlei
Maar alles kom mos op hul eie maniere
Jy's 'n duisend keer beter as wat ek nou voor my het
Jy sê jy sien dit is so diep in my oë

Ek wil dit vir jou sê maar hey ek wil jou styf vas hou
Jou arms om my en ek, ek soen jou gou
Ek wil dit vir jou sê maar hey ek wil jou naby hou jy moet my vergewe my hande bewe

Ek wil dit net vir jou sê ek wil dit vir jou sê, maar hey ek wil jou styf vas hou
Jou arms om my en ek, ek soen jou gou
Ek wil dit vir jou sê maar hey ek wil jou naby hou jy moet my vergewe my hande bewe
Ek kan dit nie terug hou
Ek kan dit nie terug hou nie
Oe ek is lief vir jou

Most popular songs of Armand Hofmeyr

Other artists of Pop rock