My Liefling

Sag klop my hart so bietie onmoontlik om met jou te praat
Want jy kyk die heeltyd weg ja wat moet ek sê jy luister nie eers na my nie
Maar jy was altyd, altyd die oop een om met my
En jy was altyd, altyd daar vir my

My liefling, noem iemand anders jou nou liefling
Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou
My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling
Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie

Swaar is die lig, die donkerte vat my weg as ek vir jou vlug
Jy steek ook alles weg ja wat sal nog oorbly as ek al die vure blus
En jy sê altyd, altyd alles vir my (Vir my)
En jy sê altyd jy is lief vir my

My liefling, noem iemand anders jou nou liefling
Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou
My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling
Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie

Die eerste dag wat ons ontmoet het
Was ek al wat jy gesoek het

My liefling, noem iemand anders jou nou liefling
Is die my laaste aand vanaand wat ek jou kan vashou
My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling (My liefling)
Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie (My liefling)

Noem iemand anders jou nou liefling
Ekke voel vanaand is my laaste aand saam met jou (Saam met jou)
My liefling, gooi jy nou alles weg my liefling
Ek sien jy mis nie eers die lewe van my en jou nie

Most popular songs of Armand Hofmeyr

Other artists of Pop rock