Suid Afrika

(Suid Afrika)
(Suid Afrika)
(Suid Afrika)
(Suid Afrika)

As jy kyk hier aan my regterkant is my kluis vol gewere
Die geld is aan die onderkant
Vat net wat jy nodig het
Vat net wat jy dink is joune my lewe is die goed nie werd nie

Hoeveel wil jy van my hê
Hoeveel moet ek nog opgee want dis myne en dis joune Suid Afrika (Dis myne, dis joune, Suid Afrika)
As ek alles hier vir jou gee
Soek jy dan meer en meer want dis myne en dis joune Suid Afrika (Dis myne, dis joune)

(Suid Afrika)
(Suid Afrika)

As jy kyk hier in my arms is my vrou en my kinders die bloed is jou hande nie werd nie
Monster vloek der aarde God's genade tot die hede spaar tog ons lewens

Hoeveel wil jy van my hê
Hoeveel moet ek nog opgee want dis myne en dis joune Suid Afrika (Dis myne, dis joune, Suid Afrika)
As ek alles hier vir jou gee
Soek jy dan meer en meer want dis myne en dis joune Suid Afrika (Myne, joune) (Dis myne, dis joune)

(Suid Afrika)

Tussen wapen en man
Waar ek op my knieë staan
Sal my kinders dit verstaan
As ek weg moet gaan

Hoeveel wil jy van my hê
Hoeveel moet ek nog opgee want dis myne en dis joune Suid Afrika (Dis myne, dis joune, Suid Afrika)
As ek alles hier vir jou gee
Soek jy dan meer en meer want dis myne en dis joune Suid Afrika (Myne, joune) (Dis myne, dis joune)

Hoeveel wil jy van my hê
Hoeveel moet ek nog opgee want dis myne en dis joune Suid Afrika (Dis myne, dis joune, Suid Afrika)
As ek alles hier vir jou gee
Soek jy dan meer en meer want dis myne en dis joune Suid Afrika (Myne, joune) (Dis myne, dis joune)

(Suid Afrika)
(Suid Afrika)
(Suid Afrika)

Most popular songs of Armand Hofmeyr

Other artists of Pop rock