Beter Helfte

Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken
Ek weet dit sou van my 'n hele ander mens gemaak het
Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit betekenis het
Om iemand lief te hê moet jy verstaan wat jy het

Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
Kon nie sê nie, kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde

Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou
Ek wil nie
Dis te maklik om daai woorde te sê
Ons bly vergeet dat dit betekenis het
Om iemand lief te hê moet jy verstaan wat jy het

Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
Kon die woorde nie sê nie
Kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde

Al die stukke van my hart
Wat daar oor was net gevat
En weer aan mekaar gelas
Met stukke van jou ingepas (Jou ingepas)
Stukke van jou ingepas

Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe
Sien ek myself jy's my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
Kon die woorde nie sê nie
Kon my hart nie laat wen nie, nee
Ek wil dit kliphard skree
Die storie vertel van my beter helfde
Die storie vertel van my beter helfde

Trivia about the song Beter Helfte by Bobby Van Jaarsveld

When was the song “Beter Helfte” released by Bobby Van Jaarsveld?
The song Beter Helfte was released in 2014, on the album “Maak 'n Wens”.

Most popular songs of Bobby Van Jaarsveld

Other artists of