Storieman
Lank gelede
Ons was sewe
Sonder vrees of bang vir lewe
Ons was beste vriende toe verloor ek jou
Eendag lank terug
Een en twintig
Sonder wysheid
Sonder rigting
Vind ek iets in iemand
Wie ek kon onthou
Luister saam die storieman van my en jou
Ek skryf die boeke hier binne my
Die sprokies is verhale oor jou en my
Ek lees dit met so baie gevoel omdat ek alles bedoel
Sodat jy alles verstaan
Blaai om as jy die volgende woorde hoor
Ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
Ek lees dit met so baie gevoel omdat ek alles bedoel
Sodat jy alles verstaan en jy lees elke woord saam
Ek's jou storieman
Jy's een van 'n soort boek se voorwoord
Elke hoofstuk wat ek neertik
Van begin tot aan die einde net vir jou
Luister saam die storieman van my en jou
Ek skryf die boeke hier binne my
Die sprokies is verhale oor jou en my
Ek lees dit met so baie gevoel omdat ek alles bedoel
Sodat jy alles verstaan
Blaai om as jy die volgende woorde hoor
Ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
Ek sê dit met so baie gevoel omdat ek alles bedoel
Sodat jy alles verstaan en jy lees elke woord saam
Ek's jou storieman
Jy is die rede hoekom woorde nie opraak nie
Want mens is niemand voordat iemand jou lief het nie