Ek Moes Jou Gesoen Het

Jy kan my steel
En vir altyd hou
Jy kan my soen
En vat net vir jou
Want ek's getref en gewond, verlief op jou mond

Dit kos net een pyl
'n Teiken, 'n boog
Dit kos net 'n hart
Die skoot was te hoog
Want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

As ek my verbeel
Hou jy my nog vas
Ek skep die toneel
Dit raak soms te veel
Want ek's getref en nogsteeds verlief op jou mond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

Fluister dit sag
Maak oop die deur
Ek nooi jou in, my hart voor jou neer
Want ek's getref en gewond
Verlief op jou mond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

Trivia about the song Ek Moes Jou Gesoen Het by Bobby Van Jaarsveld

On which albums was the song “Ek Moes Jou Gesoen Het” released by Bobby Van Jaarsveld?
Bobby Van Jaarsveld released the song on the albums “Die Eerste 10 Jaar” and “Maak 'n Wens” in 2014.

Most popular songs of Bobby Van Jaarsveld

Other artists of