Die Blare Val Val Val

Die windjie waai, waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai waai, dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai

Die windjie waai, waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai, waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai

Herfs tyd het weer aangedraf
Al die blare val nou af
Ek werk heeldag swoeg en sweet
Hark en hark, vee en vee

Ek is byna amper klaar
Al die blare bymekaar
Maar die wind waai, aggenee
Nou moet ek van vooraf vee

Die windjie waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai, waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai

Die windjie waai, waai, waai, waai om my rond
Die blare val, val, val, val op die grond
Die windjie waai, waai waai dit warrel en draai
Blare val dit lê gesaai

Trivia about the song Die Blare Val Val Val by Carike Keuzenkamp

When was the song “Die Blare Val Val Val” released by Carike Keuzenkamp?
The song Die Blare Val Val Val was released in 2009, on the album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)