Die Blonde Matroos

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seeman's geliefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste geen moederlief meer

Neem my, o matroos neem my saam as jy swerwe
By jou wil ek ween wil ek lag wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag wat meer kan ek gee

Trivia about the song Die Blonde Matroos by Carike Keuzenkamp

When was the song “Die Blonde Matroos” released by Carike Keuzenkamp?
The song Die Blonde Matroos was released in 2009, on the album “Timothy”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)