Die Ou Kraalliedjie
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok
Wat daar teen die randjie staan
Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel