Donkie Se Kerslied

Ek was maar net 'n donkie, 'n donkie en niks meer
Tog het daar ook 'n wonder, iets wonderliks gebeur
Vir iemand maak my lewe en wat ek doen ook saak
Het ek my dit verbeel, my kruis het lig geraak

Hi-ho, hi-ho
Op elke donkie rug, is daar 'n kruis
Bo op 'n donkie rug, kom maak die Heer hom tuis
Kom maak die Heer hom tuis

Maria, Josef, ekke, oppad na Betlehem
Die nag was iets besonders en daardie kinder stem
Die kind het al ons lewens met syne aangeraak
Al dra ons nog 'n kruis, ons kan sy grootheid smaak

Hi-ho, hi-ho
Op elke donkie rug, is daar 'n kruis
Bo op 'n donkie rug, kom maak die Heer hom tuis
Kom maak die Heer hom tuis

Ek was maar net 'n donkie, 'n donkie en niks meer
Tog het daar ook 'n wonder, iets wonderliks gebeur
Vir iemand maak my lewe en wat ek doen ook saak
Het ek my dit verbeel, my kruis het lig geraak

Hi-ho, hi-ho
Op elke donkie rug, is daar 'n kruis
Bo op 'n donkie rug, kom maak die Heer hom tuis
Kom maak die Heer hom tuis

Trivia about the song Donkie Se Kerslied by Carike Keuzenkamp

When was the song “Donkie Se Kerslied” released by Carike Keuzenkamp?
The song Donkie Se Kerslied was released in 2012, on the album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)