Ek Verlang Nog Altyd

As die skemer nader en die laaste strale kwyn
Dan onthou ek altyd daardie dae van sonneskyn
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Saam het ons gewandel, in ons drome sonder smart
Met jou hand in myne en met liefde in jou hart
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Maar toe kom 'n ander en jy draai jou rug op my
Al ons liefdesdrome het verbrokkel in die wind
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)