Groente En Vrugte

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, jy moet dit weet
En as jy groot en sterk en gesond wil word
Eet al die goente en vrugte op jou bord

Groente en vrugte moet jy eet
Broccoli en kool, pampoen en beet
Piesang en papaja, koejawel en 'n peer
Eet dit op en sien wat gebeur

'n Appel elke dag, laat die dokter vir jou wag
Wortels gee jou goeie oë, laat sien jou in die nag
Uie, raap en knoffel, hou al die kieme weg
Te veel roomys en lekkergoed, maak jou tande sleg

Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê
Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, dit moet jy weet

Trivia about the song Groente En Vrugte by Carike Keuzenkamp

When was the song “Groente En Vrugte” released by Carike Keuzenkamp?
The song Groente En Vrugte was released in 2010, on the album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)