Lentetyd
Lentetyd in die tuin is 'n baie, baie besige tyd

Bye soek na nektar, tok-tokkie soek 'n maat
Krieke soek vir kossies, sonbesie maak geraas
Zoom, zoom, zoom, tok, tok, tok, kriek, kriek, kriek, bizz, bizz,bizz

Lentetyd in die tuin, kom voëltjies by mekaar
Hul woel en werk, bou 'n nes, lê eiers en baljaar
Duif versorg haar kleintjies, houtkapper kap 'n nes
Hadida soek wurms, vink mannetjie doen sy bes
Koer, koer, koer, kap, kap, kap, ha, ha, ha, tjirp, tjirp, tjirp