Medley:- Timothy, Laang Maer Blonde Man, Sarah De Jager, Kaalvoet In Die Reen, Heidi, Dit Reen In Tsitsikamma, Hoeka Toeka

I love you Timothy
I love you Timothy
I love you Timothy
You're just the guy for me

When I look in your eyes, baby I won't tell lies
As sure as stars above, I'll tell you why I'm in love

I love you Timothy
I love you Timothy
I love you Timothy
You're just the guy for me

Timothy
Timothy, Timothy, you're just the guy for me

Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
Ek is verlief
Op die lang maer blonde man

Ek is verlief
Op die lang maer blonde man
As die sterre in my oë dans, die liefde in my hart lê saans
Sonder om iets hoef te sê weet hoe lief ek hom kan hê

Terwyl die peperboom blom
Jakarandas weer bloei
En die lente reën kom
Oor die water geroei
Dink ek heeldag net aan
Lang maer blonde man, lang maer blonde man

By myl 61, ja daar draai jy af en dan vat jy die pad na die see
Hier lê die vis plek van Sarah De Jager aan die Weskus van Namibië

Sarah De Jager was so sterk soos 'n bees met haar viskeps en haar kakie broek
Om haar te sien visvang is visserman's fees want die visse baklei vir haar hoek

Sarah, Sarah De Jager, hierdie vis plek van jou is vol vet kabaljou
En die steenbras en galjoene laat waai aan die kus noord van Hentiesbaai

Kaalvoet in die reën
Ons twee stap kaalvoet en alleen
Terwyl dit saggies om ons heen
In die laning reën en ons twee hardloop

Kaalvoet in die reën
En ons stap kaalvoet en alleen
Die druppels val om ons heen
Kaalvoet in die reën
Ek en jy alleen

Kaalvoet in die reën beteken vir my veel, dit sê jy is weer hier by my
En kaalvoet in die reën wil ek saam met jou stap onder Eikebome, kaalvoet in die reën

Heidi (Heidi)
Jou wêreld is in die berge
Heidi (Heidi)
Dis jou tuiste en jou geluk

Donker bome, groene veld en die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwyn

Heidi, Heidi, kom tog gou, bring geluk, ons verwelkom jou terug

In Knysna leef verhale voort uit Tsitsikamma woud
Waar mense uit 'n vroeër tyd legendes eeue oud
Die mense van die Knysna woud die praat hul eie taal
Die vreemdling verstaan soms nie die woud reus se verhaal

Dit reën in Tsitsikamma as stilte sagte reën vra
Tot in die hart van Knysna, dit reën in Tsitsikamma
Die geur van varing blare gemeng met mos deur jare
'n Sprokies land is Knysna, dit reën in Tsitsikamma

Dit reën in Tsitsikamma as stilte sagte reën vra
Tot in die hart van Knysna, dit reën in Tsitsikamma
Die geur van varing blare gemeng met mos deur jare
'n Sprokies land is Knysna, dit reën in Tsitsikamma

Dit reën in Tsitsikamma as stilte sagte reën vra
Tot in die hart van Knysna, dit reën in Tsitsikamma

(Hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka)
(Hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka hoe)

Hoeka toeka, ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka, ja ja
En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre
Hoeka toeka, ja ja
Kom jou liefde my haal (Hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka, hoe)

Hoeka toeka, ja ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai, my liefde verraai

Hoeka toeka, ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka ja ja
En jou lied in my hart

As die aand ster sawens laat by my venster met my praat dan verlang ek weer na jou
As die sonop aan die nag kou dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand

Hoeka toeka, ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka ja ja
En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd, op die rug van die môre
Hoeka toeka ja ja
Kom jou liefde my haal

Hoeka toeka, ja ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai, my liefde verraai

Hoeka toeka, ja ja
En jou stem is in my ore
Hoeka toeka ja ja
En jou lied in my hart

(Hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka)
(Hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka, hoeka toeka,hoe)

Trivia about the song Medley:- Timothy, Laang Maer Blonde Man, Sarah De Jager, Kaalvoet In Die Reen, Heidi, Dit Reen In Tsitsikamma, Hoeka Toeka by Carike Keuzenkamp

When was the song “Medley:- Timothy, Laang Maer Blonde Man, Sarah De Jager, Kaalvoet In Die Reen, Heidi, Dit Reen In Tsitsikamma, Hoeka Toeka” released by Carike Keuzenkamp?
The song Medley:- Timothy, Laang Maer Blonde Man, Sarah De Jager, Kaalvoet In Die Reen, Heidi, Dit Reen In Tsitsikamma, Hoeka Toeka was released in 2009, on the album “Net Een Soos Jy”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)