'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)

'n Man soos al die manne was ek
Net baie baie sterker
Alleen met boeie kon hul my wen
Toe leer ek Jesus ken

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Hy maak van my 'n skoon ander mens
My groot ou ek word kleiner
Deur Jesus het my redding gekom
Nou is ek sterk in Hom

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Ek het gevra om by Hom te bly
Maar Hy sê nee gaan huis toe
Vertel jou mense jy is gered
Miskien leer hul ook sê

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Trivia about the song 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) by Carike Keuzenkamp

When was the song “'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)” released by Carike Keuzenkamp?
The song 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) was released in 2009, on the album “Kom Sing En Loof”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)