Ons lewe Tevrede Tesame

Ek is lief vir die reën
(Ons is lief vir die son)
Ek is lief vir die see
(Ons verkies die grond)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein

Ek word soms hartseer
(Ons word altyd bly)
My smaak bly soet
(Dan kies ons maar suur)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein

Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame

Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame

Ek ry in 'n motor
(Ons ry in 'n trein)
Ek drink graag koffie
(Ons hou van ons tee)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein

Ek droom van môre
(Ons leef vir vandag)
Ek lewe vir môre
(Ons sê eers ons wag)
Want vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein

Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame

Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame

Ek droom van môre
(Ons leef vir vandag)
Ek lewe vir môre
(Ons sê eers ons wag)
Want vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein

Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame

Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame

Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame

Trivia about the song Ons lewe Tevrede Tesame by Carike Keuzenkamp

When was the song “Ons lewe Tevrede Tesame” released by Carike Keuzenkamp?
The song Ons lewe Tevrede Tesame was released in 2009, on the album “Carike In Smurfland”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)