Ou Soutpansberge

Die stofpad was sinkplaat, die bosrante oor
Dit het my van jou weggeneem, van jou weg geneem
Die son en jou koorsboom mengoor kremetart
Gewortel hier diep, ja diep in my hart, ja hier in my hart

Ja, meer as alles wat ek mis, ou Soutpansberge
Limpopo vallei
Daar is net een soos jy
Ja, meer as alles wat ek mis, ou Soutpansberge
My Heimat my hart se huis
Die lag en die seer in my, ja meer as alles wat ek mis, Limpopo vallei

My Heimat my hart se huis
Die lag en die seer in my, ja meer as alles wat ek mis, Limpopo vallei

Jou rotse en kranse kan stories vertel
Wat niemand van ons meer van weet, niemand van ons weet
Ek weet jy sal hier wees en jy sal verstaan
Wanneer ek sal terugkom of weer weg moet gaan, ek weer weg moet gaan

Ja, meer as alles wat ek mis, ou Soutpansberge
Limpopo vallei
Daar is net een soos jy
Ja, meer as alles wat ek mis, ou Soutpansberge
My Heimat my hart se huis
Die lag en die seer in my, ja meer as alles wat ek mis, Limpopo vallei

My Heimat my hart se huis
Die lag en die seer in my, ja meer as alles wat ek mis, Limpopo vallei

Trivia about the song Ou Soutpansberge by Carike Keuzenkamp

When was the song “Ou Soutpansberge” released by Carike Keuzenkamp?
The song Ou Soutpansberge was released in 2009, on the album “Net Een Soos Jy”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)