Pikkewyn
Toe ons nog almal pikkies was, toe leer ons in die skool
Daai diertjie met die donker jas, is in werklikheid 'n voël
Ons juffrou vra my beste maat, ken jy sy naam my klong
Ou Ruli was 'n grapjas met 'n komper op sy tong
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Daar waar die see so spoel en die son so skyn
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn, pikkewyn)
Hy't klein skip vlekkies, kan nie vlieg, hy waggel oor die grond
Hy bly suid van die ewenaar, daar swem hy rond en bont
Ons was vir jou, 'n lekker klomp van kleins af almal saam
As juffrou uit die klas is skree ons, Ruli
Wat's sy naam
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Daar waar die see so spoel en die son so skyn
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn, pikkewyn)
Dis snaak ek droom gistraand weer van, die rotse skuim en see
Ons is almal pikkewyne, geen skool, geen huiswerk nee
Ons gaap en slaap en brom en raas, nes in die parliment
'n Pikkewyn kolonia en ou Ruli is president
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn)
Daar waar die see so spoel en die son so skyn
Pikkewyn (Pikkewyn, pikkewyn, pikkewyn)