Smurfiekarnaval

Die smurfies hou weer karnaval
(Die smurf orkes nooi almal uit om saam te sing)
Die smurf orkes speel pragtig saam
(Hul speel, speel al die liedjies wat die smurfies ken)
Lekker smufie bier uit die brouery
(Met 'n tikkie tikkie skop in elke lekkerny)
Ou smurfie danser dans sy dans en oud en jonk kry kans op die smurfie karnaval

En daagliks by die skool werk al die smurfies baie hard
Daar leer hul snaakse rympies om ritmies saam te klap
Dis lekker om so saam te sing en liedjies aan te leer
Die smurfies weet die beste hoe om lekker fees te vier

Die smurfies hou weer karnaval
(Die smurf orkes nooi almal uit om saam te sing)
Die smurf orkes speel pragtig saam
(Hul speel, speel al die liedjies wat die smurfies ken)
Lekker smufie bier uit die brouery
(Met 'n tikkie tikkie skop in elke lekkerny)
Ou smurfie danser dans sy dans en oud en jonk kry kans op die smurfie karnaval

Die smurf orkes se ritme speel almal aan die brand
Die klappers se vertoning bly die mooiste in die land
Die drom tom-tom, die klawers speel ek hoor 'n klarinet
Die smurfie musikante het almal aan die dans

Die smurfies hou weer karnaval
(Die smurf orkes nooi almal uit om saam te sing)
Die smurf orkes speel pragtig saam
(Hul speel, speel al die liedjies wat die smurfies ken)
Lekker smufie bier uit die brouery
(Met 'n tikkie tikkie skop in elke lekkerny)
Ou smurfie danser dans sy dans en oud en jonk kry kans op die smurfie karnaval

Die smurfies hou weer karnaval
(Die smurf orkes nooi almal uit om saam te sing)
Die smurf orkes speel pragtig saam
(Hul speel, speel al die liedjies wat die smurfies ken)
Lekker smufie bier uit die brouery
(Met 'n tikkie tikkie skop in elke lekkerny)
Ou smurfie danser dans sy dans en oud en jonk kry kans op die smurfie karnaval

Op die smurfie karnaval

Trivia about the song Smurfiekarnaval by Carike Keuzenkamp

When was the song “Smurfiekarnaval” released by Carike Keuzenkamp?
The song Smurfiekarnaval was released in 2009, on the album “Carike In Smurfland”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)