Smurfies Sal Nooit Verander Nie

Dink jy nie daai hoed is dalk 'n bietjie baie groot vir jou nie smurfie
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)
Moet jy nie dalk aandring op een so bietjie kleiner nie, ou smurfie
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

Jy's blou en dis 'n gawe kleur, maar hoekom hang jou hoed dan op jou neus
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)
Ek dink ons almal is verkeerd want jy is heel gelukkig nes jy is
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

(Smurfies sal vir altyd smurfies bly)
(Smurfies blou en goed en baie klein)
(Smurfies sal 'n groot familie bly)
(Smurfies sal mos nooit verander nie)

(Wie dink jy is jy en hoekom terg jy my nou oor my hoed)
Ek weet nie, ek weet so waar nie
(Want jy is tog die laaste een wat iets kan sê oor wat die smurfies maak)
Ek weet nie, ek weet so waar nie
(Ons smurfies staan vir altyd saam beskerm net ons goeie naam, verstaan)
Ek weet nie, ek weet so waar nie

Ek hoop dat vadertyd vir my die antwoorde op al my vrae sal bring
(Ek weet nie, ek weet sowaar nie)

(Smurfies sal vir altyd smurfies bly)
(Smurfies blou en goed en baie klein)
(Smurfies sal 'n groot familie bly)
(Smurfies sal mos nooit verander nie)

Smurfies sal vir altyd smurfies bly
Smurfies blou en goed en baie klein
Smurfies sal 'n groot familie bly
Die Smurfies sal mos nooit verander nie

Trivia about the song Smurfies Sal Nooit Verander Nie by Carike Keuzenkamp

When was the song “Smurfies Sal Nooit Verander Nie” released by Carike Keuzenkamp?
The song Smurfies Sal Nooit Verander Nie was released in 2009, on the album “Carike In Smurfland”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)