Sy Kitaar En Die See

Jimmy Lourens was 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Jimmy had 'n skone noointjie
Maar sy het hom toe verlaat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy sing van Casablanca
Van kalvientjies langs die straat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy Lourens bly 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Sy kitaar en die see

Trivia about the song Sy Kitaar En Die See by Carike Keuzenkamp

When was the song “Sy Kitaar En Die See” released by Carike Keuzenkamp?
The song Sy Kitaar En Die See was released in 2009, on the album “Timothy”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)