Trou-Trou

Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie en Ghoegoe speel vandag trou-trou
Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie trou met Ghoegoe dan's hul man en vrou

Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie en Ghoegoe speel vandag trou-trou
Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie trou met Ghoegoe dan's hul man en vrou

Maats loop in die kerk in en gaan sit dis 'n groot dag
Dan kom Ghoempie bruidegom, hy staan daar voor en wag
Ghoegoe kom daar aangery in 'n mooi bruidskar
Die kerk se kloke lui, ding-dong, die oomblik is nou daar

Ghoegoe lyk te pragtig met haar blomme en haar rok
Dominee vra hul moet trou aan mekaar beloof
Ghoempie sê, ja, Ghoegoe sê, ja, ja, ja
Nou is die twee getroud, hul is nou man en vrou

Ghoempie steek haar trouring aan, 'n skitter diamant
Ghoegoe steek vir Ghoemp aan, aan sy goue troupant
Almal gooi konfetti oor Ghoempie en sy bruid
Nou's dit tyd vir die onthaal, ons nooi jul almal uit

Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie en Ghoegoe speel vandag trou-trou
Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie trou met Ghoegoe nou's hul man en vrou

Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie en Ghoegoe speel vandag trou-trou
Ghoempie en Ghoegoe is so opgewonde
Ghoempie trou met Ghoegoe nou's hul man en vrou

Trivia about the song Trou-Trou by Carike Keuzenkamp

When was the song “Trou-Trou” released by Carike Keuzenkamp?
The song Trou-Trou was released in 2010, on the album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)