Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Trivia about the song Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn by Carike Keuzenkamp

When was the song “Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn” released by Carike Keuzenkamp?
The song Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn was released in 2009, on the album “Kom Sing En Loof”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)