Sterre

RUDI CLAASE

Ek was die ster in jou lewe
Die ster in jou lewe

Sterre val om my dit val om my
En ek ken nie my naam nie want jy is nie die ster in my weg nie
Iets voel nie reg nie

Skyn die lig in jou oë as ek wens vir die sterre
As die sterre sou val
Sou jy my kom haal in die nag?

Ek was die ster in jou lewe
Die ster in jou lewe
Ek val nou en pronk loop hier rond

Ek soek jou in die lig van die sterre
Ek het jou gebere
Waar sterre se ligte verdwyn
Maar dis moeilik om liefde te vind
As die sterre jou hartklop verblind
Jy's tussen sterre

Ek soek jou, ek soek jou
Maar jy sien nie my oë nie al was my liefde lig in die wese
Jy maak 'n keuse

Skyn die lig in jou oë
As ek wens vir die sterre
As die sterre sou val
Sou jy my kom haal in die nag?

Ek was die ster in jou lewe
Die ster in jou lewe
Ek val nou en pronk loop hier rond

Ek soek jou in die lig van die sterre
Ek het jou gebere
Waar sterre se ligte verdwyn
Maar dis moeilik om liefde te vind
As die sterre jou hartklop verblind

Skyn nog 'n lig wat jou liefde blind maak
Van jou geloof die droom van 'n kind maak
Ek is die ster wat jy sien in die donker
Ek skyn op jou voetspore neer

Ek was die ster in jou lewe
Die ster in jou lewe
Ek val nou en pronk hier rond

Ek soek jou in die lig van die sterre
Ek het jou gebere
Waar sterre se ligte verdwyn

Jy's tussen sterre
Jy's tussen sterre
In die sterre

Maar dis moeilik om liefde te vind
As die sterre jou hartklop verblind
Jy's tussen sterre
Jy's tussen sterre

Most popular songs of Chane Valentine

Other artists of Middle of the Road (MOR)