Asof Liefde Nie Seemaak Nie

Jou oë praat so hard met my
Foutloos en perfek verby
Jou glimlag laat my nou vergeet
Maar my hart wil ek bewaar
My instink is om te hardloop maar
Ek gaan nie luister nie

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak

Asof liefde nie seermaak nie
Asof liefde nie seermaak nie

So dra ek my hart oor jou
Soen ek iemand soos jy ja
Dis asof dit als of niks is nie
Tot ek jou kry
My instink in om te hardloop maar ek gaan nie luister nie

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak nie

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak

Ek, ek sal hier bly
Ek sal nie weghardloop nie
Ek is is reg om te veg veg
Want saam jou voel alles reg

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak

Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak nie

Most popular songs of CHARLIZE BERG

Other artists of Afrikaans