Mis Eet Slaap Herhaal [Live]

Johan Oberholzer

Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my

Maar ek kon nie nog meer gegee het nie
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes
Loop weer en weer

En ek mis
Eet
Slaap
Herhaal
Het gestop
Met
Ons
Verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak

Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal

By 'n kruispad het ek jou ontmoet
Saam gerus en toe weer gegroet
Jy in een rigting, ek 'n ander een
So hartseer hoe n mens se hart moet leer

Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer

En ek mis
Eet
Slaap
Herhaal
Het gestop
Met
Ons
Verhaal
Het die ink net opgeraak (Het die ink net opgeraak)
Van oor begin weer foute maak (Van oor begin weer foute maak)

Mis, eet, slaap, herhaal
Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe
Wees net seker jy't als probeer, elke kans gegee
Ek wil net nie meer

So mis
Eet
Slaap
Herhaal
Het gestop
Met
Ons
Verhaal
Het die ink net opgeraak (Het die ink net opgeraak)
Van oor begin weer foute maak (Van oor begin weer foute maak)

Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal

Trivia about the song Mis Eet Slaap Herhaal [Live] by Demi Lee Moore

When was the song “Mis Eet Slaap Herhaal [Live]” released by Demi Lee Moore?
The song Mis Eet Slaap Herhaal [Live] was released in 2018, on the album “Mis Eet Slaap Herhaal”.
Who composed the song “Mis Eet Slaap Herhaal [Live]” by Demi Lee Moore?
The song “Mis Eet Slaap Herhaal [Live]” by Demi Lee Moore was composed by Johan Oberholzer.

Most popular songs of Demi Lee Moore

Other artists of Afrikaans