Bron Van Vreugde

Jesus bron van al my vreugde, Jesus lig van my geloof
Die Verlosser van my lewe ja ek sal U Naam verhoog
Bron van lewe, hoop en vrede, laat U Naam geheilig wees
Jubel tone , vreugde strome, vloei in oorvloed uit my gees

Jesus bron van lewen's vreugde deur U graf het U gegaan
Ons besing U krag en vreugde, U het waarlik opgestaan
U is Here van die lewe, U het die dood en hel oorwin
U kom toe die lof en ere, laat die hele skepping sing

Halleluja loof die Here
Halleluja wees bly, wees bly

Jesus bron van al my vreugde
Laat U naam geheilig wees
Jubel klanke, vreugde sange
Vloei soos strome uit my gees

Jesus bron van al my vreugde, Hemel en aarde sing dit uit
U die Koning is vir ewig en U heers in ewigheid
En U heers in ewigheid

Trivia about the song Bron Van Vreugde by Jan de Wet

When was the song “Bron Van Vreugde” released by Jan de Wet?
The song Bron Van Vreugde was released in 2007, on the album “50 Gewildste Treffers”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of