Dawid

Oor ruwe, wye randte waar skape loop
Sit die herder van die Here in aanbidding voor hom
Met gebuure en met snarespeel word 'n offer van lof
'n Geur wat God verheerlik as Dawid sy liefde gee

En deur die jare word hy 'n vriend van God
Deur al sy swaarbeuring bly God by hom
In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor hom
Sy liefde is sy lewe en in Dawid woon God se hart

By die oomblik van beproewing in die skadu van 'n reus
Word 'n seun se dom brewade 'n man se grootste vrees
Met my God veg ek jou bende, spring ek oor 'n muur
By my God vind ek 'n skuiling, in my Here vind ek my rus

En deur die jare bly hy 'n vriend van God
En as die koning sondig bly God by hom
In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor God
In Hom vind ons die wese en Dawid voor God se hart

En deur die jare word hy 'n vriend van God
Deur al sy swaarbeuring bly God by hom
In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor hom
Sy liefde is sy lewe, in Dawid woon God se hart
Sy liefde is sy lewe en in Dawid, in Dawid woon God se hart

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of