Deur U Bloed

Deur U bloed is ek gekoop
Uit die heerskappy van sonde en dood
Deur U bloed is daar hoop
Want dit sluit die Hemel vir my oop
En dit maak my witter as wol, wit soos sneeu
Heer Jesus (Heer Jesus)
Deur U is ek gekoop

Deur U bloed is daar lewe vir my
Deur U bloed word ek nuut en vry
Deur U bloed word ek weer skoon
Sodat U Heilige Gees in my kan woon
Want dit was my witter as wol, wit soos sneeu
Heer Jesus (Heer Jesus)
U bloed Heer reinig my

Heer U bloed beskerm my
Dit is my krag, die oorwinning vir my
Deur U bloed leef ek vry
Want dit breek die hel se mag oor my
En dit hou my witter as wol, wit soos sneeu
Heer Jesus
U bloed spreek my vry
Heer Jesus
U bloed spreek my vry

Trivia about the song Deur U Bloed by Jan de Wet

On which albums was the song “Deur U Bloed” released by Jan de Wet?
Jan de Wet released the song on the albums “Via Dolorosa” in 1999 and “50 Gewildste Treffers” in 2007.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of