Die Dierb're Jesus Is Naby

Die dierb're Jesus is naby
Die liefdevolle Jesus
Sy woorde troos vir jou en my
O hoor die stem van Jesus

Soetste klank in seraf's lied
Soetste naam in God's gebied
Soetste naam in ons verdriet
Jesus dierb're Jesus

In die hemel huis vol heerlikheid sien ons die dierb're Jesus
Daar prys ons God in ewigheid
Sy naam, die naam van Jesus

Soetste klank in seraf's lied
Soetste naam in God's gebied
Soetste naam in ons verdriet
Jesus dierb're Jesus

Soetste klank in seraf's lied
Soetste naam in God's gebied
Soetste naam in ons verdriet
Jesus dierb're Jesus
Jesus dierb're Jesus

Trivia about the song Die Dierb're Jesus Is Naby by Jan de Wet

When was the song “Die Dierb're Jesus Is Naby” released by Jan de Wet?
The song Die Dierb're Jesus Is Naby was released in 1991, on the album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of