Dit Is Volbring

Dit is volbring
Dit is verby
'n Koning sterf
Vir jou en my

Op Golgota
Het dit gebeur
Dit is volbring, niks kan meer keer

Vir jou en my
Het Hy gely
Op Golgota
Ons skuld gedra

Nou kan ons leef
Ons is bevry
Dit het gebeur
Dit is verby (Dit is verby)
Dit is volbring

Dit is volbring
Dit het gebeur
Dit is finaal
Niks kan dit keer

Die vyand het
Sy bes probeer
Maar dis verby
Dit het gebeur

Vir jou en my
Het Hy gely
Op Golgota
My skuld gedra

Nou kan ons leef
Want ons is bevry
Dit het gebeur
Dit is verby (Dit is verby)
Dit is volbring
Dit is volbring

Trivia about the song Dit Is Volbring by Jan de Wet

On which albums was the song “Dit Is Volbring” released by Jan de Wet?
Jan de Wet released the song on the albums “Via Dolorosa” in 1999 and “50 Gewildste Treffers” in 2007.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of