Ek Sien 'N Poort

Ek sien ‘n poort wyd oop bestaan
En deur die aardse duister
Bestraal ‘n kruis my lewensbaan
Met wonderskoone luister

Genade God's so ryk en vry
Die poort staan oope ook vir my
Vir my
Vir my
Staan oope ook vir my

Die poort staan oop vir elke een
Wat redding soek van sonde
Ja ryk en arme gaan daarheen
Verlos deur Jesus' wonde

Genade God's so ryk en vry
Die poort staan oope ook vir my
Vir my
Vir my
Staan oop ook vir my
Staan oop ja ook vir my

Trivia about the song Ek Sien 'N Poort by Jan de Wet

When was the song “Ek Sien 'N Poort” released by Jan de Wet?
The song Ek Sien 'N Poort was released in 1991, on the album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of