Kies Nou

Daar is ‘n ander kant
Waar jy kan leef of brand
Kies nou waar jy wil land, Afrika

Niemand kom na die Vader
As hy nie deur Jesus gaan
Hy is die Weg en die Waarheid
Hy bied die lewe aan

Apartheid is verby (So sê hul my)
Maar anargie is hier (Met moord en vuur)
Die lewe is so duur in Afrika

Daar is maar net een antwoord
Dis Jesus op Golgotha
Genesing is deur Sy wonde
Beskikbaar vir wie dit vra

By Hom kry ons rus (O dis gerus)
Hy kan ons land genees (O laat dit wees)
Nou kom ons bid en vra Suid Afrika

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of