Ontvang My Lof

U is my God, U is my vrede
U is my lig, my bron van krag
U klee my met heerlikheid
U kroon my met majesteit

U is my God, ‘n God wat wonders doen
Wysheid en krag omvou U troon
Lam van God my vredevors
Middelaar wat my bewaar

Ontvang my lof (Ontvang my lof)
Ontvang my dank (En dank)
Ek lê my lewe as ‘n offer voor U neer
Die Een wat was en is en weer sal kom, beginpunt en voleinde van my lewe
U's my hoop U is my heer

Die Een wat was en is en weer sal kom, beginpunt en voleinde van my lewe
U's my hoop U is my heer
U is my Heer

Trivia about the song Ontvang My Lof by Jan de Wet

When was the song “Ontvang My Lof” released by Jan de Wet?
The song Ontvang My Lof was released in 2007, on the album “50 Gewildste Treffers”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of