Red Wat Verlore Gaan

Red wat verlore gaan
Soek dié wat sterwe
Ruk hul ontfermend uit sonde en dood

Ween oor die dwalendes
Rig op wat struikel
Bring hul die liefde van Jesus so groot

Red wat verlore gaan
Soek dié wat sterwe
Jesus is liefdevol
Jesus kan red

Red wat verlore gaan
Jesus verwag dit
Krag tot die werk sal Sy Gees jou verleen

Wys hul die ware weg
En lei hul in liefde
Juis oor verdwaaldes het Jesus geween

Red wat verlore gaan
Soek dié wat sterwe
Jesus is liefdevol
Jesus kan red

Red wat verlore gaan
Soek dié wat sterwe
Jesus is liefdevol
Jesus kan red

Trivia about the song Red Wat Verlore Gaan by Jan de Wet

When was the song “Red Wat Verlore Gaan” released by Jan de Wet?
The song Red Wat Verlore Gaan was released in 1991, on the album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of