Saggies En Teer

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Dink aan Sy liefde wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy gee vergifnis hoe groot ook ons sonde
Gee dit vir jou en vir my

Kom tuis
O, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Kom tuis

Trivia about the song Saggies En Teer by Jan de Wet

When was the song “Saggies En Teer” released by Jan de Wet?
The song Saggies En Teer was released in 1991, on the album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of