Soos 'n Man Van Die Woord

Here ons hoor U stem U vra wie sal ek stuur?
Om die wêreld te leer van God se liefde
Here ons meld ons aan raak ons aan met U vuur
Gee ons krag vir die stryd hou ons wil in U beheer

Ons sal gaan en ons sal leef in Jesus se liefde
Ek en my huis sal vertel en U dien met ons lewe
Here ons meld ons aan sodat U ons kan stuur
Maak ons mans van U Woord laat U Gees in ons regeer

Ons kan staan deur te leef net soos U Woord dit van ons vra
Want U liefde oorwin die krag van die dood
Ons sal oorwin deur U bloed en deur U Woord wat ons bely
In U Naam kan ons staan niks sal ons keer nie

Ons sal gaan ons sal leef in U liefde
Ons sal gaan ons sal doen soos U sê

Here ons meld ons aan raak ons saam met die vuur
Maak ons mans van U Woord laat ons saam met U regeer
Ons sal gaan ons sal leef soos U Woord ons beveel
Ons sal gaan ons sal leef soos U Woord ons beveel
Soos ‘n man van die Woord

Trivia about the song Soos 'n Man Van Die Woord by Jan de Wet

When was the song “Soos 'n Man Van Die Woord” released by Jan de Wet?
The song Soos 'n Man Van Die Woord was released in 2007, on the album “50 Gewildste Treffers”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of