Soos 'N Wildsbok [Duet2]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Trivia about the song Soos 'N Wildsbok [Duet2] by Jan de Wet

On which albums was the song “Soos 'N Wildsbok [Duet2]” released by Jan de Wet?
Jan de Wet released the song on the albums “50 Gewildste Treffers” in 2007 and “Jesus Roep Die Kindertjies” in 2007.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of