U Is My Vreugde

U’s my vreugde en my blydskap
En ek wil dit sing
U’s my Koning en U woon in die lofsang van Israel

Ons vier fees oor U liefde
En ons speel dit uit
U is groot hier op aarde en U heers in nuwigheid

Heer ons loof U vir U goedheid
En U grote mag
U’s ons vrede en blydskap, sterke verlosser, U’s ons krag

O ons wil U Naam verkondig
En van U vertel
Ons sal jubel en juig want U woon in die lofsang van Israel

U’s my vreugde en my blydskap
En ek sal dit sing
U’s my Koning en U woon in die lofsang van Israel

Ons vier fees oor U liefde
En ons speel dit uit
U is groot hier op aarde en U heers in nuwigheid

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of