Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Wat
'n Vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed
En wil deel in al ons leed

Trivia about the song Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus by Jan de Wet

When was the song “Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus” released by Jan de Wet?
The song Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus was released in 1991, on the album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Most popular songs of Jan de Wet

Other artists of