Al Maak Jy Wat

Jy vergeet alreeds vir jare
Om my deur nog oop te maak
Jy vergeet alreeds vir maande
Om my verjaarsdag op te maak

En jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Jy sien nooit meer net vir my nie
Is die moeite dalk teveel?
Jy praat nooit meer net met my nie
Is jy klaar met my verveeld?

Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou

Al maak
Selfs al maak jy wat

Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat

Dalk hoef ons nie te praat nie
Dalk hoef ek nie te weet
Dit wat ek nie wil hoor nie
Net jy't klaar van my vergeet

Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
En al hoor jy nie
En al weet jy nie
Alles van my hart nie

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat

Trivia about the song Al Maak Jy Wat by Karlien Van Jaarsveld

When was the song “Al Maak Jy Wat” released by Karlien Van Jaarsveld?
The song Al Maak Jy Wat was released in 2013, on the album “Uitklophou”.

Most popular songs of Karlien Van Jaarsveld

Other artists of Pop rock