Feeverhaal

Karlien van Jaarsveld

Dit is 'n warm somersaand in Februarie
Die tyd stap aan
Onthou jy die koue aand in Mei
Toe ek my eerste liefdesbriefie van jou kry
Jy skryf van waar jy my die eerste keer raaksien
Voor die skool se hek, ons altwee was toe tien
Jy vra of ek die hele naweek kan kom speel
Wie’t geweet jy sal my hart vir altyd steel
En nou’s jy altyd myne

En ek sal droom 'n droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res

Dis jare later, hier staan ons nou
Ek hou nog net soveel van jou
As daardie eerste naweek saam
Al verskil is dat ons nou net meer verstaan
Jy bou 'n huis sonder om my met sand te gooi
En kissing touches is verby, ons soen al mooi
As jy nou verby my stap knip jy al oog
Jy kon so kwaad raak as ek wen met pyl en boog
En nou’s jy altyd myne

En ek sal droom 'n droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res
Sal ons die skemeraand in ry
Op jou wit perd totdat al die sterre skyn
Jy staan hier voor my op jou kniee
En vra of ek my hart sal gee

Dit raak al laat ek kyk hoe jy slaap
Dit voel of ek jou net wil wakker maak
Ek wil net hoor hoe jy vir my sê
My skat jy"s als wat ek wil hê

Trivia about the song Feeverhaal by Karlien Van Jaarsveld

On which albums was the song “Feeverhaal” released by Karlien Van Jaarsveld?
Karlien Van Jaarsveld released the song on the albums “As Die Gordyn Val” in 2010 and “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” in 2011.
Who composed the song “Feeverhaal” by Karlien Van Jaarsveld?
The song “Feeverhaal” by Karlien Van Jaarsveld was composed by Karlien van Jaarsveld.

Most popular songs of Karlien Van Jaarsveld

Other artists of Pop rock